As die tesourie ‘nuwe’ maniere wil vind om belastinginkomste te verhoog, sou die hersiening van Suid-Afrika se jaarlikse betalings aan Sacu ’n goeie beginpunt wees.
Vonk Prop skep op vanjaar se KKNK in Oudtshoorn doelbewus ’n ruimte vir die volgende generasie van teatermakers.
Amerika bly een van Suid-Afrika se sterkste toeristemarkte vanuit sowel ’n ontspannings- as ’n sakeperspektief, sê dr. Shamilla Chettiar, adjunk-direkteur-generaal vir bestemmingsontwikkeling in die d ...
Die kampioen van die LIV Golf-toernooi in Adelaide staan weer ’n kans om vir die Meesters en ander major-toernooie te ...
Kennis word hiermee gegee dat die Tweede Vergadering van Skuldeisers en Kontribuante in bogemelde boedel op 18 FEBRUARIE 2025 om 10:00 voor die MEESTER PRETORIA gehou sal word vir die volgende ...
Brandbestryders veg teen die vlamme by ’n spoorwegstasie in Odesa nadat Russiese hommeltuigaanvalle die Oekraïense hawestad ...
’n Video van twee leerlinge aan ’n hoërskool op die Kaapse Vlakte wat mekaar te lyf gaan oor “wie se beurt dit is om sokker ...
Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap het sy reis na New York, wat belastingbetalers sowat R1 miljoen gekos het, as ’n ‘strategiese belegging’ verdedig.
Kaapstad se ikoniese Goeie Hoop-sentrum is een van sowat 50 metro-eiendomme wat opgeveil gaan word om ‘ekonomiese, sosiale en ruimtelike waarde te ontsluit’.
’n Video waarin ’n groep mans mekaar glo Saterdagaand in ’n McDonald’s-restaurant in Stellenbosch bygedam het, het Maandagoggend soos ’n veldbrand op sosiale media versprei.
Mediesefondstariewe is op, belasting is op en vleis is op, maar helaas, sy geduld en geld is kapoet! So lui EdeJ se SMS.
Wat ook al op dié iCloud-rekening is, word deur die verdediging gereken as iets wat ’n daadwerklike bydrae tot getuienis ter ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results